NewsUpdate
Video: Kobus Terblanche stem vir Middelburg!
Laas toe die Natte en Sappe mekaar die stryd aangesê het, was daar so woeste geveg om stemme op Middelburg.
Die Dorp van die Jaar moet aangewys word en Middelburg is Mpumalanga se verteenwoordiger.
Een van die dorp se jarelange inwoners en bekende dokter, Kobus Terblanche, doen vandag ’n beroep op inwoners om die woord Middelburg te SMS na 33157 tussen 15 en 19 Julie. Elkeen kan 30 stemme op sy selfoon uitbring.
Lees nog verwante stories hier en stem:
Video: Frewin’s got that voting for Middelburg fever!
Video: Middelburg Kwêla dorp van die jaar!
Vote, Vote, Vote for Middelburg town of the year!
Video: Optog deur dorp van die jaar!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
