High SchoolNewsSport

Die duikslag wat rugbyspeler se milt laat skeur het

Foto wys duikslag was hard maar nie onwettig nie

Nadat die HTS Middelburg senter, Jacques Greyling, Saterdag ernstig beseer is in ’n duikslag, tydens die NWU Pukreeks se halfeind wedstryd teen EG Jansen van Boksburg, is die vraag gevra of dit ’n wettige laagvat was.

Daar was toeskouers wat woedend was omdat die skeidsregter nie opgetree het nie. Hy het wel later ’n rooikaart uitgedeel vir die EG Jansen speler wat Nathan Jansen van Vuuren met die skouer teen die nek geloop het.

’n Foto wat Patrick Lightfoot geneem het wys dat die duikslag hard was maar nie gevaarlik nie.
Greyling se milt het tydens die voorval geskeur en ’n dokter het aanbeveel dat hy nie verder die jaar rugby speel nie.

Lees ook:

Goeie nuus vir speler wat met ambulans hopitaal toe is

KYK: Ondersteuning stroom in vir beseerde rugbyspeler

Skitter senter skeur milt na harde duikslag

Wedstryd ontsier deur onnodige geniepsige  spel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Check Also
Close
Back to top button