Observer Daller
Matriekafskeidrok van die jaar: Vanessa is finalis
Stem vir Vanessa da Silva vir die matriekafskeidrok van die jaar kompetisie.
Vanessa da Silva is tussen meer as 1 000 inskrywings ’n finalis vir die Rapport se matriekafskeidrok van die jaar.

Sy is tans onderhoofdogter by Hoërskool Ben Viljoen.
Die finaliste is reeds 3 November aangekondig.
Daar kan tot 13 November gestem word vir jou gunsteling matriekafskeidrok.
Om vir Vanessa te stem, stuur “Matriek A6” en jou naam en van per SMS na 34581. Net een stem per selfoonnommer word aanvaar. Elke SMS kos R1,50.
Lees ook: Vanessa vir Matriekafskeidrok van die jaar!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
