Observer Daller
Groblersdal: Passop, verkeerslig buitewerking
Die verkeerslig by die vierrigting naby die Groblersdal Landdroshof is alweer buitewerking.
Motoriste word gewaarsku dat die verkeerslig by die vierrigting by Van Riebeeckstraat en Tauteslaan buitewerking is.
Dit kan ’n moontlike verkeersvloei probleem veroorsaak.
Padverbruikers word ook gemaan om versigtig te wees, aangesien motoriste geneig is om nié die verkeersreël na te kom dat as ’n verkeerslig nie werk nie, voertuie moet stop.
Lees ook: Groblersdallers, wees versigtig: Verkeerslig buitewerking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
