Observer Daller
Hoërskool Ben Viljoen: Rekordgetal by Kultuurweek sang- en musiekafdeling
Die sang- en musiekafdeling van Hoërskool Ben Viljoen se Kultuurweek het omtrent deur die dag geskiet met hul inskrywings!
Daar was ’n rekordgetal inskrywings in die sang- en musiekafdeling tydens Hoërskool Ben Viljoen se Kultuurweek.
Die atmosfeer was gevul met entoesiasme en waardering vir die kunste, en dit is duidelik dat kreatiwiteit en passie lewendig floreer onder die sangers.


Lees ook: Ben Viljoen koshuise hou graad 8 oorslaap-aksie
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!