Local news
-
Vier sterf in noodlottige botsing op R59
Local newsDie pad sal na verwagting vir n geruime tyd gesluit wees en is nooddienste en wetstoepassers op die toneel.
-
248 Bottels hoesstroop op N1 gekry
Local newsNie een van die verdagtes het n permit of lisensie om die groot hoeveelheid medikasie in hul besit te kon…
-
Kosbaar: Graad 1’s wens matrieks sterkte toe
Local news'n Baie spesiale dag vir Parys se matrikulante en graad een leerders
-
Tragedie: Fietsryer sterf, kind raakgery
Local newsDie twee tragiese insidente vandeesweek het opnuut herinner dat padveiligheid almal se verantwoordelikheid is, het die Ngwathe munisipaliteit in 'n…
-
Drie wat hul voordoen as Padongelukfonds verteenwoordigers jaag klaers glo R100 000 uit die sak
Local newsDie hof het borg aan al drie die beskuldigdes gegee en sal hulle nou in November weer voor die hof…
-
Goue oomblikke vir Mnr en Mej Hoërskool Parys
Local newsKyk na die spogfoto's van die kroningsaand.
-
Born 2 Play skitter met silwer by Rhino 7’s
Local newsDie span het reeds geseëvier met 'n silwer in die Rhino Sewes en sal nou aan die Jaru Sewes deelneem.
-
Boeke dra die boodskap waar kerksaal vroeër was
Local newsDie Christelike boekwinkel is in die hart van Parys se toerisme korridor en is oop Maandae tot Saterdae.
-
Elke seël vertel sy eie storie
Local newsSeëlversamelling is 'n stokperdjie wat wêreldwyd beoefen word en selfs vir sommige 'n waardevolle belegging is.
-
‘Gawe oom’ beloof gratis vleis, steel toe lugtyd
Local newsOnlangse voorvalle herinner aan dieselfde modus operandi wat 'n glyjakkels in 2018 gebruik het.
-
Co-operation between the Police and the youth in the fight against crime
Local newsThe Youth Desk is a sub-division of Parys SAPS Comunity Policing Forum
-
ATKV Vredefort Koepel kuier om pizzas
Local newsKom kuier saam en hoor meer van hierdie tak se opwindende projekte.











