Local news
-
Hooggeregshof sê môre oor administrateur
Local newsDie dorpe Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville vorm deel van die Ngwathe Plaaslike munisipaliteit.
-
Nog ‘n noodlottige botsing op R59
Local newsMotoriste is gevra om van alternatiewe roetes gebruik te maak terwyl nooddienste op die toneel is.
-
Groot kommer oor toename in saaddiefstal op Vrystaatse plase
Local newsParys Gazette het in Mei vanjaar ook berig oor 'n voorval toe 30 ton soja in die oggendure op ‘n…
-
Bek-en-klou: Biosekuriteit in Vaal Eden verskerp
Local newsDie oponthoud met Bek-en-klou toetsuitslae veroorsaak tans groot uitdagings nie net vir boere wat geraak word nie, maar ook buurplase…
-
Bek- en Klouseer brei uit in die Vrystaat: Waaksaamheid nou krities
Local newsHoewel mense nie die siekte kan kry nie, word dit versprei deur voertuie, klere, hande en voete wat in aanraking…
-
Met jou gholfstokke of ‘n bydrae kan jy ‘n verskil maak vir Ntshwephepa se kinders
Local newsFondse wat met die gholfdag ingesamel word, sal bydra om onderrig in klaskamers by die skool te vergemaklik.
-
Blink plan vir skoner strate in ruil vir ‘n bord kos
Local newsDeur die projek te ondersteun help jy nie net om jou dorp skoon te hou nie, maar ook om iemand…
-
Beplan jy om weg te gaan vir die vakansie – kyk hierna
Local newsRaak betrokke by jou bure en rapporteer verdagte bewegings in jou woonbuurt. Misdaad neem tradisioneel toe oor die Feestyd, en…
-
Man wat homself oorgee ná plaasaanval steeds in aanhouding
Local newsDie man wat voorheen op die plaas gewerk het, sal hierdie week weer voor die hof verskyn op klagte van…
-
Hou jou eiendom en gesin veilig wanneer jy aan jou huis laat werk
Local newsMet die Feesseisoen wat nader kom, en misdaad wat tradisioneel dan styg, is dit nodig dat jy ekstra waaksaam moet…
-
Storievertellers – kom leer by Luan Jacobs
Local newsRadio leer jou om al jou sintuie te gebruik en is hierdie die kans vir storievertellers om te leer by…
-
Kyk uit vir dié gesteelde rolstoele
Local newsDie rolstoeldiewe het met 'n slim slenter drie rolstoele by die hospitaal gesteel.











