Local news
-
Drie nog op vrye voet na gewapende roof op plaas
Local newsDie plaaswerker is nie beseer nie maar moes vir skok behandel word.
-
Tragedie toe ammunisiewa ontplof hier onthou
Local newsDie monument is jare later deur Voortrekkerseuns van Parys opgerig op die plek waar Frans Jooste gesterf het.
-
Miljoene se onwettige sigarette gekry ná verkeersbeamptes hond se gedagtes kry oor vragmotor by weegbrug
Local newsGeorganiseerde misdaadsindikate kos die fiskus miljarde rand in verlore inkomste en belasting.
-
‘n “Jolly” lekkerte om Afrikaans te vier
Local newsDie lekker saamsing musiekkonsert word môre deur die ATKV Vredefort Koepel en die Deo Gloria-koor in die NG Klipkerk in…
-
Morsjorse se gemors skoongemaak
Local newsVan gebruikte kondome tot wegneemetehouers is vanoggend langs die rivieroewer opgetel.
-
-
Het jy ’n eis? Hier’s wat jy moet weet oor jou bybetaling
Local newsOm jou bybetaling te verstaan plaas jou in ’n baie sterker posisie wanneer ’n ongeluk gebeur.
-
Munisipaliteit waarsku teen onwettige aksie , beskadiging van infrastruktuur terwyl hofstryd voortduur
Local newsTerwyl Ngwathe aangedui het dat hy petisie na die Appèlhof teen 'n vroeëre hofbeslissing oor administrasie gaan bring, het AfriForum…
-
Langasems van die lug klap verk in die laaste pylvak vir die seisoen
Local newsDaar is groot verwagting oor wat die naweek se wedvluguitslae sal inhou.
-
Bestuurslisensiehernuwing: Wat het jy nodig
Local newsDeur vooraf seker te maak al jou nodige papierwerk is reg en dat jy jou aansoek betyds indien, kan jy…
-
Take caution of upcoming road maintenance on N1/N4
Local newsBakwena urged all road users to plan journeys ahead, adhere to posted signage and exercise caution in work zones.
-
Bek-en-klou: Pleidooi vir privatisering van entstowwe
Local newsDie Vrystaat het nou agt bevestigde gevalle van Bek-en-klouseer waarvan die meeste in die Moqhaka-munisipaliteit is. Van die bevestigde gevalle…











