Top stories
-
Studente gooi selfgemaakte bom na wagtekamer
Local newsDie studente moet vandag voor die hof verskyn op klagte van opsetlike beskadiging van eiendom.
-
Plaasaanval: Soektog duur voort
NewsDie egpaar is Sondagoggend vroeg op hul plaas oorval, aangerand en van hul bakkie beroof. Die bakkie is intussen teruggekry.
-
Brand ná botsing eis twee lewens
Local newsDie pad is net na 19:00 vanaand oopgestel vir verkeer in beide rigting na 'n botsing vroeër vanmiddag op die…
-
Oorsaak van malaria in Luckoff-distrik steeds ‘n raaisel
NewsEntomoloë toets dié week vir voorkoms van Anopheles-muskiete in die gebied.
-
Plaasaanval: Bakkie binne halfuur gekry ná aanval op egpaar
Local newsBure het vanoggend vinnig reageer om 'n egpaar te hulp te snel ná 'n plaasaanval net buite Parys, en is…
-
Perd ernstig beseer toe verdagtes gesteelde kabel met perdekar vervoer
Local newsInligting lei polisie na onwettige skrootwerf en koperkabels
-
Hoekom elke huis ’n paniekknoppie behoort te hê
Local newsOf dit misdaad of 'n mediese noodgeval is - as daar nood is, kan 'n paniekknoppie wat deel is van…
-
AfriForum lê strafregtelike klag oor rioolstorting
Local newsRioolstorting deur plaaslike munispialiteite word gereeld gesien en het AfriForum nou 'n strafregtelike klag teen die Emfuleni Munispaliteit ingedien ná…
-
Daar’s stukkie Pretoria-mooi langs die Potch-pad
Local newsJakarandabome is sinoniem met Pretoria, maar hier in die Noordwes-provinsie groet die pers van Jakaranda jou onverwags langs die pad.
-
Klipkerk-orrel jubel Sondag oor 50 jaar
Local newsDie NG Klipkerk in Vredefort se orrel is vanjaar 50 jaar oud en het 'n luisterryke geskiedenis wat Sondag deur…
-
Motoriste gewaarsku: Wetteloosheid op Gauteng-paaie sal nie geduld word nie
Local newsIn 'n poging om wetteloosheid op Gautengse paaie aan te spreek, is honderde boetes die afgelope week geskryf, en is…
-
Ngwathe councillors receive recognition in SALGA working groups
Local newsAll municipalities in the Free State are represented in the SALGA working groups.









