Top stories
-
Sneeu of kapok – watter een is dit nou?
Local newsWinter het sy eie mooi en sorg vir pragfoto's. Stuur vir ons jou foto's van die afgelope week se ysige…
-
Gloukoom: Die dief in die nag
Local newsAs gloukoom vroegtydig gediagnoseer word, kan dit behandel word met oogdruppels en soms laser en ander chirurgie.
-
Dubbele moord: Vasgetrek na knap speurwerk
Local newsDie polisie-ondersoek duur voort en verdere inhegtenisnemings word nie uitgesluit nie, het die polisie gesê.
-
Jy waag jou lewe met die gate
Local newsSaans, en in reën en misweer is die situasie nog gevaarliker op swak onderhoude paaie.
-
Weerhaan weer op sy pos na windskade
Local newsDie oorspronklike kerkgebou is in 1888 gebou en word vandag as die gemeente se kerksaal gebruik. Die huidige kerkgebou is…
-
Hou jou diere warm in die koue
Local newsMaak seker jou diere het skuiling maar ook toegang tot die skuiling selfs in gure weer.
-
-
Gholfers maak ‘n verskil in oudafrigter se kankerstryd
Local newsSaterdag se eerste prys vir die IPS het gegaan aan Barend Smith.
-
Bek en klouseerkrisis bedreig boerrderyvolhoubaarheid
Local newsDaar is versoek dat die staat dringend optree om boerderyvolhoubaarheid te beskerm, veral waar dit oor voedselproduksie en werksekerheid gaan
-
Harte oop vir viervoet-nood
Local newsDonasies vir die DBV kan by hul perseel in die nywerheidsgebied van Parys of by die SPCA Charity Shop afgegee…
-
Probleemdiere – wat staan grondeienaars te doen
Local newsRoofdiere kompeteer al eeue lank met die mens, en gebruik grondeienaars verskillende metodes om hul vee en wild teen roofdiere…
-
Gee ‘n nota saam as jy gee
Local newsMaak seker jy teken die nota en dat daar n datum op die nota is.











