Entertainment
Tjokkerplaas hou Ouma- en Oupadag
Tjokkerplaas het ’n heerlike Oupa- en Oumadag gehou en dit was ‘n dag vol pret en plesier. Elke oupa en ouma kon ook sien waarmee hul kleinkinders hul deur die dag besig hou.

Tjokkerplaas het ’n heerlike Oupa- en Oumadag gehou en dit was ‘n dag vol pret en plesier. Elke oupa en ouma kon ook sien waarmee hul kleinkinders hul deur die dag besig hou.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




































































