EntertainmentLocal news
Peach Promotions wil agt vroue vir Vrouedag bederf
Agte vroue kan kaartjies na Steve Hofmeyer se vertoning kry.
Peach Promotions gee vir Vrouedag agt enkel kaartjies na Steve Hofmeyer se vertoning gratis vir vroue van Potchefstroom weg.
Steve se Mamba Toer vertoning sal Vrydagaand by die Van Rooyen Saal in Piet Bosmanstraat, Potchefstroom plaasvind. Deure open om 17:00 vir 18:30.
Kontantkroeg en verversings sal beskikbaar wees.
Die eerste agt vroue wat ‘n enkel kaartjie na die vertoning wil hê, kan dit by die Potchefstroom Herald se kantoor optel. Slegs agt enkel kaartjies beskikbaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



