CommunityPhoto Galleries

Reën kon nie die gees by Hebron Kersmark demp nie

Hier is 'n paar foto's wat die Herald by die Herbon Kersmark geneem het...

Honderde mense het Saterdag 5 November hul sambrele en reënskoene geneem en die nat dag by die Hebron Kersmark gaan geniet.

Barnard Steyn en Deandra Moller van PUK SJGD Hebron komitee saam met Sarina en Christo Swanepoel van Hebron. Die vier het die Hebron Kersmark gereël.
Barnard Steyn en Deandra Moller van PUK SJGD Hebron komitee saam met Sarina en Christo Swanepoel van Hebron. Die vier het die Hebron Kersmark gereël.

Ondanks die modder en reën het almal hulself baie geniet deur heerlik te eet aan die kos wat Hebron verkoop het, die verskillende stalletjies wat daar was en die Noot-vir-Noot spel wat gesorg het vir lekker lag. Oud en jonk het dié jaarlikse fondsinsamelings Kersmark geniet wat gereël word deur Hebron Huis en die NWU se SJGD Hebron-komitee.

DSC_0003 DSC_0029 DSC_0028 DSC_0024 DSC_0023 DSC_0002 DSC_0012 DSC_0001 DSC_0013 DSC_0014 DSC_0015 DSC_0017

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button