Local news

Video: Skole sit hand by om atletiekstadion op te knap

'n Gebrek aan munisipale dienste het ACNW genoop om skole se terreinwerkers te gebruik om die stadion op te knap.

Atletiek Sentraal Noordwes (ACNW) het hierdie week hande saam met plaaslike skole in Potchefstroom geneem om die NWU Kenneth McArthur stadion op te ruim en netjies te maak.

Dit nadat die J.B. Marks munisipaliteit glo vanaf Januarie tot op hede nie genoeg werkers kon stuur sodat die stadion na die afgelope somerreëns weer opgeknap kon word nie.

Kyk die video hier waar ACNW algemene bestuurder, Neels Roodt, vertel hoe werkers van verskeie skole inspring om die stadion op te knap:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button