Local news
BirdLife Wesvaal hou algemene jaarvergadering
kom leer iets nuut en kom geniet die geselligheid.
BirdLife Wesvaal nooi u hartlik uit na die Voëlklub se Algemene Jaarvergadering op 7 November 2024 om 18:30 by die Elgro Hotel in Potchefstroom. Tydens die byeenkoms is John Kinghorn van BirdLife Suid Afrika ons gasspreker en hy gaan oor Birds, Birding and Bird Guides gesels.
BirdLife Wesvaal se aktiwiteite vir 2024 gaan ook gesellig afgesluit word met heerlike verversings wat deur die klub voorsien word. Antwoord asseblief indien u die aand gaan bywoon by 0824536796 / 0829087965 (lawren.oelofse@gmail.com) Kom geniet die aand saam met BirdLife Wesvaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



