Local news

Brandgevaar waarskuwing vir die Noordwes uitgereik

Ons kan almal saamwerk om almal se veiligheid te verseker.

‘n Dringende brandgevaar waarskuwing is vanoggend 1 Desember deur die Noordwes sambreelbrandbeskermingsvereniging vir die Noordwes uitgereik.

‘n Klein deel van die provinsie is tans onder ‘ n oranje-waarskuwing, wat ‘n hoë tot uiterste brandgevaar aandui.

Die res van die provinsie is onder ‘n hoog rooi-waarskuwing, wat kritieke brandweerstoestande aandui.

‘n Provinsiale brandverbod is steeds in plek tot verdere kennisgewing.

Neem kennis:

– Wees versigtig vir rook in jou gemeenskap

– Moenie vuur maak nie

– Vermy buitemuurse aktiwiteite wat vure kan laat opvlam, soos sweiswerk of braai

– Hou ‘n brandblusser of waterbron naby

– Bly op hoogte

Eric Stoch, voorsitter van die Noordwes sambreelbrandbeskermingsvereniging, het vandeesweek gesê hy is bevrees die brandseisoen is nog nie verby nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button