Local news

Trauma First Responder Chaplaincy stel derde kapelaan aan

Die Trauma First Responder Chaplaincy bestaan amper vyf jaar en Kobus is al van die begin af deel.

Kobus Roux, ‘n bekende en geliefde leier van die Potchefstroom gemeenskap is op 28 Januarie as derde kapelaan deur Trauma First Responder Chaplaincy aangestel.

Die geleentheid het in Klerksdorp net na die uniformdiens plaasgevind.

“Dit is ‘n besonderse voorreg om Kobus Roux as die derde kapelaan van Trauma First Responder Chaplaincy aan te kondig. Baie geluk Kobus, mag jy nooit ophou om mense met jou teenwoordigheid te seën nie,” het Trauma First Responder Chaplaincy in ‘n verklaring gesê.

Die Trauma First Responder Chaplaincy bestaan amper vyf jaar en Kobus is al van die begin af deel.

Enigiemand wat as vrywilliger by die Chaplaincy wil aansluit, kan vir Kobus by 061 581 0594 skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button