Local news

Mnr. en Mej. Ferdies 2025

Die publiek en 'n paneel van onderwysers het die wenners in verskeie kategorieë bepaal.

Hoërskool Ferdinand Postma het onlangs hul Mnr. en Mej. Ferdies 2025 bekend gemaak.

Die aand was een vir die boeke en was propvol glans, styl en selfvertroue.

Fotogenies:

Die publiek het die wenners in hierdie kategorie bepaal:

Mnr. Fotogenies: Creflor Koraan.
Mej. Fotogenies: Oratwa Tshabadira.

Persoonlikheid:

‘n Paneel van onderwysers het die wenners in hierdie kategorie bepaal:

Mnr. Persoonlikheid: Dillan Roodt.
Mej. Persoonlikheid: Deané Kooyman.

Wenners:

2de Prins: Walt Esterhuizen.
2de Prinses: Janelle van der Westhuizen.
1ste Prins: Tshimologo Maseng.
1ste Prinses: Pearl Ndakana.
Mnr. Ferdies 2025: Creflor Koraan.
Mej. Ferdies 2025: Zoey-Leigh Crous.

Mnr. en Mej. Ferdies 2025.
Leerders in tradisionele klere tydens die kompetisie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button