KidsLocal newsPrimary School

Emmies vier 135 jaar

Emmies staan steeds sterk na 135 jaar.

Emmies vier hierdie jaar hulle 135ste verjaarsdag.  Laerskool M.L. Fick in Potchefstroom, ook bekend as Emmies, is op 30 Julie 1890 gestig. Dit het begin as ‘n “Armenschool” (arm skool) en het gegroei tot ‘n gevestigde laerskool. Die skool vier sy 135ste bestaansjaar en beklemtoon sy lang geskiedenis en blywende waardes.

Die skool is later vernoem na M.L. Fick, wat ‘n belangrike figuur in Potchefstroom was, en het as ‘n Parlementslid vir die dorp opgetree.

“Van Armenschool tot Emmie-trots! Laerskool M.L. Fick se storie begin op 30 Julie 1890. Vandag, 135 jaar later, staan ons steeds sterk op dieselfde fondament van waardes en wysheid. Dankie aan almal wat hierdie storie deel maak van hul eie,” het die skool op sosiale media gesê.

Emmies, vandag, 135 jaar sterk.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button