Local news
Chubby Chick-verdagte verskyn wéér in absentia
Die verdagte is tans nog in die hospitaal.
Robbert Joubert (73) het Maandag, 5 Januarie weer in absentia voor die Potchefstroom-landdroshof vir die dubbele moord op die Fourie-broers verskyn.
Kolonel Adéle Myburgh, Noordwes polisiewoordvoerder, het bevestig die saak is na Vrydag, 30 Januarie uitgestel.
“Hy is tans steeds in die hospitaal opgeneem.”
Lees die vorige berigte hier:
Chubby Chick-verdagte verskyn in absentia
Chubby Chick skietery: Deon oorlede
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



