News
-
Promosa Primary hosts fun-filled career day
Local newsPromosa Primary hosted their first ever career day this past month to showcase various exciting occupations to learners.
-
Trio gaan sorg vir sangskouspel by Aardklop
Local newsAs solokunstenaars is elkeen in ’n klas van sy eie en elkeen ’n ster in eie reg
-
Meadowstraat-lek bykans 4 jaar oud
NewsDie waterlek op die hoek van Meadow- en Scheepers straat is al bykans vier jaar oud en steeds nie herstel…
-
Getroue pa en man se lewe kortgeknip na Njala-fratsongeluk
Local newsRenier Pieterse was met Marieke (35) vir ongeveer 12 jaar getroud en was ‘n pa van twee seuns, Luhan (8)…
-
Gimmie redenaar weer in die top 3 op nasionale vlak
Local newsDie talentvolle redenaar, Pieter Kruger, het ’n algehele derde plek in die afdeling Afrikaans Huistaal (graad 8 en 9) by…
-
Pleegsorg – wanneer ‘n kind verwyder moet word
Local newsSusan Fouché, ‘n finalejaar maatskaplike werk student aan die NWU stel ondersoek in na verskeie onderwerpe rondom pleegsorg. Hierdie week…
-
-
Bekende skrywer besoek Potch skole om liefde vir lees te kweek
Local newsDie bekende en bekroonde, jeug-en kinderboekskrywer, Fanie Viljoen het op Woensdag 2 Augustus Laerskool Baillie Park, Laerskool Mooirivier en Laerskool…
-
Kyk: Bergfiets speke sing by All things Adventure
NewsDie wedloop se prysuitdeling vind om 11:45 plaas. Kom maak 'n draai by die fees om by te wees.
-
“Onfiks en veertig” gaan jou lagspiere kielie
Local newsMet sy kenmerkende energie en vlymskerp humor deel die komediant, Alfred Adriaan, die vreugde en vrese van ’n middeljarige, getroude…
-
Plaaseienaar oorlede na Njala hom gaffel
Local newsHy is weens beserings wat hy in die hierdie fratsongeluk opgedoen het oorlede.
-
Pitbull-saak uitgestel na September
Local newsChandré van der Linde en haar lewensmaat, Marno Mostert, word beide aangekla ingevolge die Wet op Diereaangeleenthede.











