Special categories
-
Volkies en Gimmies deur na T20-halfeindstryde
SportGimmies klop Wesvalia met 6 paaltjies op die Gimmie-Oval terwyl Volkies vir Hoërskool Brits met 41 lopies in ‘n wegwedstryd…
-
Naamgenoot draaiers stuur Volkies na oorwinning teen Liggies
SportVolkies se twee uitstekende eerstespan draaibalbouers, Diaan van der Merwe en Dian Liebenberg het weer die paaltjies ingeoes die afgelope…
-
NWU stoom voort teen Wits
SportDie NWU Varsitynetbalspan het hulle goeie vorm in vanjaar se Varsity Netbalreeks voortgesit met 'n gemaklike 59-26 sege teen Wits.
-
NWU verslaan Maties in Varsitynetbalstryd
SportDie NWU was op hulle stukke teen Maties en die verdedigende kampioene gewys wie baas is.
-
Gimmie redenaar weer in die top 3 op nasionale vlak
Local newsDie talentvolle redenaar, Pieter Kruger, het ’n algehele derde plek in die afdeling Afrikaans Huistaal (graad 8 en 9) by…
-
Pleegsorg – wanneer ‘n kind verwyder moet word
Local newsSusan Fouché, ‘n finalejaar maatskaplike werk student aan die NWU stel ondersoek in na verskeie onderwerpe rondom pleegsorg. Hierdie week…
-
-
Bekende skrywer besoek Potch skole om liefde vir lees te kweek
Local newsDie bekende en bekroonde, jeug-en kinderboekskrywer, Fanie Viljoen het op Woensdag 2 Augustus Laerskool Baillie Park, Laerskool Mooirivier en Laerskool…
-
Kyk: Bergfiets speke sing by All things Adventure
NewsDie wedloop se prysuitdeling vind om 11:45 plaas. Kom maak 'n draai by die fees om by te wees.
-
Skaakspeler van formaat blink uit in Nederland
SportDewald Coetsee het Suid-Afrika by die FIDE (Wêreldskaak) se wêreldjeug o.16-skaakolimpiade in Nederland deelgeneem.
-
“Onfiks en veertig” gaan jou lagspiere kielie
Local newsMet sy kenmerkende energie en vlymskerp humor deel die komediant, Alfred Adriaan, die vreugde en vrese van ’n middeljarige, getroude…
-
Gimmies se langasems ryg podiums in
SportPotchefstroom Gimnasium se landloop-atlete het op Saterdag, 19 Augustus hul uitstekend van hul taak gekwyt











