Sport

  • Akani Simbine (links) klop Wayde van Niekerk en Thando Roto in 'n blitsvinnige 100 meter wedloop in Potch vanaand. Foto: Selogile Leshage.

    Simbine is SA se spoedkoning

    Sport

    Na maande se intense verwagting is die SA Nasionale 100 meter manskampioen in slegs 9.95 sekondes bekroon. In een van…

  • Photos: Sprinters will light up Potch tonight

    Photo Galleries

    The ASA Senior National Athletics Championship is in full swing in Potchefstroom. The action started at 09:30 and athletes have…

  • Rolbal

    Noordwes rolbal segemengde pare kampioenskap begin

    Sport

    Potchefstroom Rolbalklub en die Buiteklub (PCC) se rolbalklub is Saterdag gashere vir die eerste wedstryde in die Noordwes rolbal se…

  • Letitia Janse van Vuuren hit a throw of 62.37 metres in the women's hammer throw.

    Records will fly in Potch at SA Championships

    Sport

    Records are meant to be broken and, this weekend, Potchefstroom’s Puk McArthur Stadium could bear witness to one of the…

  • Terseus Liebenberg

    Another accolade for Terseus Liebenberg

    Sport

    The world renowned, NWU-Puk javelin coach, Terseus Liebenberg experienced an unprecedented year of success in 2016. In light of his…

  • Dorita en Bul du Toit

    Dorita du Toit en kie presteer in Meestersatletiek

    Sport

    Dorita du Toit het in die vroue 45-kategorie tweede plekke in beide verspring en driesprong behaal. Dorita het ook op…

  • Lede van KFA Potcheftroom en Warrior Sports Potchefstroom wil vir Noordwes naam maak by die SA Kampioenskappe.

    Skopboksers wil met medaljes terugkom

    Sport

    Noordwes se top skopboksers is gereed om hulle provinsie se naam tydens vanjaar se SAKA SA Skopbokskampioenskappe hoog te hou.…

  • Die vreugde is groot op Robert de Villiers (links) en sy afrigter (Nollie Meintjies) se gesigte nadat De Villiers 'n nuwe SA rekord in die o.18 2000m hindernis-item behaal het. De Villiers het eerste plek in 'n tyd van 5:48.06 behaal het.

    Volkies se langasem behaal goud en ‘n nuwe SA rekord

    Sport

    Die aankondiger basuin liries sy opgewondenheid oor die Groenpunt Atletiekstadion se luidsprekers uit toe Noordwes se Robert de Villiers die…

  • Van die jong swemmers wat presteer het in die 25m bordjieskop. Van links is Zak Rost (derde plek), Joshua Orton (eerste plek) en Noah Robertson (tweede plek).

    Lolliepop Gala weer ‘n fees vir die jongspan

    Sport

    Potchefstroom Swemklub het op 29 Maart ‘n suksesvolle Lolliepop Gala vir jong swemmers aangebied. Die doel van die gala was…

  • Dit is hoe 'n SA kampioen swem! Franco van Niekerk in aksie tydens die 200 meter vlinderslag.

    Puk swemmer nou nasionale kampioen

    Sport

    Noordwes Swem spog met die nuwe SA nasionale junior swemkampioen in die 200 meter vlinderslag, en sy naam is Franco…

  • Joné Kruger (NWU Pukke) is in die wolke na haar sprong van 5.92 meter in die vroue o.20 verspring tydens die ASA Jeug- en Junior Kampioenskappe waar sy goud behaal in Noordweskleure.

    Goue glorie vir Potch se SA-kampioen

    Sport

    Al was die wind letterlik van voor, het NWU Pukke se jong verspringatleet, Joné Kruger (18), dit reggekry om ‘n…

  • Korean martial artists show their class at National Chmpionships

    Sport

    Members or the Potchefstroom Korean Martial Arts Club competed in the 2017 Combat Tang Soo Do National Championship that was…

Back to top button