Sport
-
Gimmies se netbalspanne is NW-kampioene
SportAl vyf spanne was deelgeneem het eindig in die top 3 van die provinsie.
-
Ferdies se skuts skitter weer vir Noordwes
SportSes van Ferdies se skuts is na afloop van die Noordwes proewe in die Noordwes span opgeneem wat die naweek…
-
Volkies gee vir Wesvalia pak slae op die krieketveld
SportVolkies se eerste span met 9 paaltjies terwyl die o.15A manne met 226 lopies wen nadat hulle Wesvalia vir ’n…
-
Foto’s: Gimmies te goed vir Fields College
SportPotchefstroom Gimnasium se eerste krieketspan het die afgelope Saterdag, 11 September vir Fields College gemaklik met ses paaltjies geklop.
-
Hierdie Gimmie is weer ‘n Curriebekerwenner!
SportGerhard Steenekamp is stelselmatig besig om sy reputasie as een van die land se top stutte te versterk met nog…
-
Luiperds se Cravenweekspan val vas teen Griffons
SportDie o.16 Grant Khomo span stel wel 'n goeie 18-14 wen op teen die Griffons.
-
Potch Gimmies se dogterskrieketspan hou aan presteer
SportDie dogters wen met 111 lopies met die talentvolle Elandri Janse van Rensburg wat as speler van die wedstryd aangewys…
-
Gimmies perderuiter wys uithouritvermoë
SportEen van Gimmies se perderuiters, Juléne Barnard, het die afgelope naweek aan ’n 120km uithourit deelgeneem en ’n eerste plek…
-
Gimmies se tennisspelers skitter
SportDie dogterspan wen al vyf hulle wedstryde en eindig eerste in die provinsie.
-
Potch se top skolespelers beloon met Luiperdskleure
SportArmand Willemse, Enrique Claasens en Christopher Albertus is die drie Gimmies met Eben Verster, Wilber Kock, Wendel Osuala, Dean Snyders,…
-
Gimmies se gholfdag oortref verwagtinge
SportOp die heerlike lentedag het talle gholfspelers hulle staal op die baan gewys met talle watergate wat die dag nog…
-
Potch MTB team first to cross finish line in epic Trans Baviaans race
SportWillie Landman and Dean Rosin from Team Riding 4 made Potch proud when they were the first to cross the…










