Sport

  • Drake val vas teen Gauteng op Senwespark

    Sport

    Die Noordwes Drake moes Saterdag die knie buig voor die span van Gauteng in die eindstryd van die KSA Eendagreeks.…

  • Charlton MAshumba will be one of Jomo Cosmos biggest attacking options against Wits tonight.

    Win or bust for Ezenkosi

    Sport

    Relegation-threatened Jomo Cosmos will face an in-form Bidvest Wits side at Olën Park at 19:30 on Wednesday, 13 April. The…

  • Ongelooflik! Pukke klop Maties in doodsnikke om Varsitybeker te wen

    Sport

    Daar is nie woorde vir wat Pukke rugbyondersteuners tans beleef nie. Pukke 7 Maties 6. Pukke is kampioenne, die ysters…

  • Milandré Stafford neem deel van die SA's in haar Noordweskleure.

    Stafford is ‘n stapper van formaat

    Sport

    Milandré Stafford is ‘n kranige atleet wat die 5000 meter stap-item haar eie gemaak het die afgelope paar jaar. Milandré…

  • Geskiedenis tel teen PUKKE

    Sport

    As die PUK vanaand kan wen sal dit die tweede keer wees wat hulle die Maties klop en die eerste…

  • Kan Pukke dit twee in 'n ry maak?

    Varsitybekerfinaal: Pukke versus Maties – Die spanne

    Sport

    Die tyd kom nou al hoe nader vir die Varsitybekerfinaal tussen Pukke en Maties wat vanaand 19:00 op die Danie…

  • The Patria Blues. Photo: SupaRugby

    Patria and Vishuis set for massive Koshuisfinal clash

    Sport

    What happens when an unstoppable force meets and immovable object? One school of thought suggests the answer is: they surrender.…

  • Zoë Labuschagné (beste doelwagter), Caerie Bothma (beste voorspeler), Phia Badenhorst (beste verdediger) en Jhenelle de Villiers (beste middelspeler) van Gimmies is almal aangewys as die beste spelers in die onderskeie kategorieë tydens Bethlehem Voortrekker se o.16 hokkietoernooi. Foto’s: Verskaf

    Gimmies se hokkiemeisies presteer

    Sport

  • Kosie Bouwer (flank en kaptein) teen Bethlehem Voortrekker.

    Gimmies o.15 rugbyweek maak ‘n impak

    Sport

    Potchefstroom Gimnasium se jaarlikse o.15 Impak Rugbyweek het weer vanjaar vanaf 29 Maart tot 2 April by Thabela Thabeng en…

  • Shaun Bownes in aksie

    Bownes breek hekkies Wêreldrekord

    Sport

    Potchefstroom se Olimpiese hekkiesatleet en statebondspele gouemedaljewenner, Shaun Bownes, het weer onlangs bewys dat hy op die ouderdom van 45…

  • Tussen rose en dorings hardloop Gimmie met God

    Sport

    Daar is ’n rustigheid wat die kranige sportman en onderhoofseun van Potchefstroom Gimnasium uitstraal met die eerste ontmoeting. ’n Mens…

  • Jonges flink met die gholfstokke

    Sport

    ‘n Gholf vakansieprogram is vanaf 29 tot 31 Maart by die Potchefstroom Buiteklub aangebied. Die program was onder die leiding…

Back to top button