Zoë Labuschagné (beste doelwagter), Caerie Bothma (beste voorspeler), Phia Badenhorst (beste verdediger) en Jhenelle de Villiers (beste middelspeler) van Gimmies is almal aangewys as die beste spelers in die onderskeie kategorieë tydens Bethlehem Voortrekker se o.16 hokkietoernooi. Foto’s: Verskaf
Izél Schoeman (beste doelwagter), Marlize Jordaan (beste agterspeler) en Rozanne van Abo (beste middelspeler) van Gimmies is almal aangewys as die beste spelers in die onderskeie kategorieë tydens Bethlehem Voortrekker se o.14 hokkietoernooi.Zoë Labuschagné (beste doelwagter), Caerie Bothma (beste voorspeler), Phia Badenhorst (beste verdediger) en Jhenelle de Villiers (beste middelspeler) van Gimmies is almal aangewys as die beste spelers in die onderskeie kategorieë tydens Bethlehem Voortrekker se o.16 hokkietoernooi. Foto’s: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.