Sport
-
Baillies skitter op hul bergfietse in Parys
SportLaerskool Bailliepark se top bergfietsryers was weer in top vorm verlede naweek tydens die Noordwes en Vrystaat Skolebergfietskampioenskappe.
-
Video: Premier League club presents exciting training session for Saints footballers
SportThis was a fantastic opportunity for Saints' learners to receive expert coaching and advice from top UK coaches involved with…
-
Luiperds sluip by agterdeur in
SportAs jy nie in wonderwerke glo nie, dan sal die Luiperds se Mzansi-beker veldtog jou siening verander.
-
Maritz-sibbe hou Baillies Boogskiet se naam hoog
SportIn die afgelope paar weke het beide Gerhard en sy sussie Christelle, perfekte rondtes in boogskietkompetisies behaal.
-
Ferdies se hokkiedogters is NW-naaswenners
SportFerdies se eerste dogtershokkiespan is as naaswenners van die Noordwesliga aangewys toe hulle in 'n verbete stryd met 4-2 teen…
-
Tokkies veg vir plek in eindstryd
SportLaerskool Mooirivier se 1ste XV het gister, 6 Junie, 'n riller van 'n semi-finaal teen Laerskool La Hoff van Klerksdorp…
-
Wessies wen armdruk teen Merensky
SportHoërskool Wesvalia van Klerksdorp het Saterdag, 3 Junie, die fisiese stryd teen Hoërskool Merensky met 18 - 8 op tuisbodem…
-
Flames get first win in Telkom Netball League on coach’s birthday
SportThe Flames played clinical netball against the Kingdom Stars and deserved the victory after tasting defeat on four previous occasions.
-
Volkies se o.14A en o.17A spanne is albei Noordwes naaswenners
SportDie o.14A-span klop Wesvalia met 19-14 in die half-eindstryd, maar val vas teen Rustenburg (RHS) met slegs een punt (13-14).
-
Gimmies se o.16A netbalspan klop KHS om NW-titel te wen
SportGimmies se o.16's klop KHS op hulle tuisbaan om die NW-titel te verower.
-
Volkies wen in doodsnikke
SportVolkies se 1ste XV het in die doodsnikke van hulle SDC Noordvaal Bowl afdeling wedstryd, teen Pietersburg 24 - 23…
-
Tokkies se eerstespan vier sege teen Baillie Park in rillerstryd
SportBeide spanne het goeie rugby gespeel, maar die tuisvoordeel met volgepakte pawiljoene was in die guns van die Tokkies. Die…











