Local newsNewsNews
Hier is Baillies se hoofleiers vir die tweede kwartaal
Amieke Farmer en Francois de Villiers is as hoofdogter en hoofseun gekies.

Laerskool Baillie Park stel met trots hul tweede kwartaal se hoofleiers
bekend.
Hoofmeisie: Amieke Farmer
Hoofseun: Francois de Villiers
Onderhoofmeisie: Salome Hattingh
Onderhoofseun: Juhan Naudé


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







