
Die Luiperds gaan vanmiddag (Saterdag, 22 April) kragte meet teen die SWD Arende op Olënpark.
Die Luiperds sal weer op die wenpad wil kom nadat hulle verlede naweek teen die OP vasgeval het.
Die wedstryd teen SWD begin om 15:00. Ondersteuners wat nie in Potchefstroom is nie kan ook die wedstryd aanlyn kyk by SuperSportSchools.
Luiperds se span teen SWD:
1. Henri van der Westhuizen 2. Carl Wijburg, 3. Joe Ncgem, 4. Bakkies Dlwengu, 5. Vincent Maruping, 6. Arminn Posthumus, 7. Kwezi Mafu, 8. Hp Swart, 9. Dok Cupido, 10. Martin Venter, 11. Keenan Twigg, 12. Duncan van Vuuren, 13. Danrich Visagie, 14. Sino Tshontsyi, 15. Lloyd April
Plaasvervangers:
16. Ruan Nortje, 17. Marco van Denventer, 18. Sibusiso Lali, 19. Miyelani Ngobeni, 20. Marvelous Mashimbye, 21. Ryan Smit, 22. Tjaart Benade, 23. Hardus Pretorius




