Birdlife Wesvaal Voëlklub bied interessante praatjie aan hierdie Donderdag
Die gasspreker met 'n passievolle belangstelling in voëls is Johan Janse van Rensburg en hy het volgens die organiseerders, 'n wonderlike storie om te vertel.
Birdlife Wesvaal Voëlklub nooi alle belangstellendes uit na hulle byeenkoms op Donderdag , 4 Mei 2023 om 19:00 by die Elgro Hotel in Potchefstroom. Die gasspreker met ‘n passievolle belangstelling in voëls is Johan Janse van Rensburg en hy het volgens die organiseerders, ‘n wonderlike storie om te vertel. Dit behoort ‘n onvergeetlike aand te wees.

Birdlife Wesvaal Bird Club invites all interested parties to their meeting on Thursday, 4 May 2023 at 19:00 at the Elgro Hotel in Potchefstroom. The guest speaker with a passionate interest in birds is Johan Janse van Rensburg and according to the organisers, he has a wonderful story to tell. It should be an unforgettable night.





