Local newsNewsNews

Video: Ferdies se skoolhoof deel wenresep vir 26 jaar se 100% matriekslaagsyfer

Volgens die skoolhoof van Ferdies, Morné Smit, lê die skool se sukses in hul proaktiewe benadering tot die akademie.

Ferdies se akademiese trein stoom voort op die spoor van uitnemendheid met dié skool wat vir die 26ste jaar in ‘n ry ‘n 100% slaagsyfer behaal.

Verder is hulle ook na afloop van die 2025 matriekuitslae as die top presterende skool in die provinsie in terme van persentasie onderskeidings (uitsluitend lewensoriëntering) aangewys.

Ferdies is ook eerste in Noordwes met ses vakke, naamlik Rekeningkunde, Lewensoriëntering, Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele taal, Engels Eerste Addisionele taal sowel as Visuele Kunste.

Volgens die skoolhoof van Ferdies, Morné Smit, lê die skool se sukses in hul proaktiewe benadering tot die akademie.

Kyk die video hier waar Smit meer deel:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button