Photo GalleriesSportSportSports Galleries
Foto’s: Bert’s Bricks se Great Brick Run lok allerlei atlete
Die jaarlikse Great Brick Run wat Bert’s Bricks Atletiekklub aanbied het weer gewemel van die atlete op Saterdag 23 Januarie 2016, wat’n perfekte oggend vir hardloop in Potchefstroom was. Hier is foto’s wat die Herald van die wedlope geneem het. Lees meer oor hierdie byeenkoms en die toppresteerders in komende week se Potchefstroom Herald. Foto’s: …

Die jaarlikse Great Brick Run wat Bert’s Bricks Atletiekklub aanbied het weer gewemel van die atlete op Saterdag 23 Januarie 2016, wat’n perfekte oggend vir hardloop in Potchefstroom was.
Hier is foto’s wat die Herald van die wedlope geneem het.
Lees meer oor hierdie byeenkoms en die toppresteerders in komende week se Potchefstroom Herald.
Foto’s: Wouter Pienaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!














































