Internasionale en plaaslike atlete ding mee in Potchefstroom
Tydens die eerste Atletiek Sentraal Noordwes ligabyeenkoms van die jaar het die NWU Pukke se atlete hulle goed van hulle taak gekwyt. Dié byeenkoms het op Woensdag 20 Januarie by die Puk McArthur-stadion plaasgevind. Daar was ook ‘n groot groep internasionale atlete wat aan die byeenkoms deelgeneem het, met Hongarye wat veral in die velditems …

Tydens die eerste Atletiek Sentraal Noordwes ligabyeenkoms van die jaar het die NWU Pukke se atlete hulle goed van hulle taak gekwyt.
Dié byeenkoms het op Woensdag 20 Januarie by die Puk McArthur-stadion plaasgevind. Daar was ook ‘n groot groep internasionale atlete wat aan die byeenkoms deelgeneem het, met Hongarye wat veral in die velditems oorheers het.
Foto’s: Mario van de Wall
Uitslae in die eerste ligabyeenkoms:
Mans 60 meter:
- Quintin Hitge – NWU 7.06
- L.Oosthuizen – NWU 7.25
- Wikus Esterhuizen – NWU 7.31
Vroue 60 meter:
- Olivia Jordaan – NWU 7.87
Mans 60 meter hekkies:
- Mintingh – Hamman – 8.01
- Shawn Bownes – Privaat 8.24
- Theodor Young – NWU 8.34
Vroue 150 meter:
1.Olivia Jordaan – NWU 18.46
- Anel van Wyk- NWU 18.73
- Rudine Botha – Fochville 18.97
- Lente Pieterse – 19.64
- Yolande van Aswegen – NWU 20.08
Mans 150 meter:
- Quintin Hitge – NWU 16.40
- Theodor Young – NWU 16.41
- Tiaan Kleynhans – NWU 16.45
- Fred-Charles Pieters – NWU 16.75
- Lenku Oosthuizen – NWU 17.02
- Shaun Bownes – Privaat – 17.74
Mans 300 meter: Junior:
- Paul Bolosha – Ikalafeng 37.00
Mans 600 meter:
- Ian Rudolf – Slovinië 1:17.56
- Mattia Mongin – Italië 1:18.77
- Lloyd Qhoba 1:20.70
- Mattias Ohlsson – Sweden 1:21.42
- Ruben Gouws – NWU 1:22.90
- Schalk Burger – NWU 1:24.98
Vroue 600 meter:
- Irene Baldessari – Italië 1:31.66
- Danèl Holton – NWU 1:35.08
- Cynthia Tsetsewa – NWU 1:37.58
- Sune Alberts – NWU 1:40.35
- Nadine Gouws – Wesvalia 1:42.82
- Marne Wolstenholme – NWU 1:43.11
Mans 1 000 meter:
- Peter Mong – NWU 2:41.14
- Ruben Gouws – NWU 2:48.32
- Petrus Kalane – Ikalafeng 2:58.00
Mans werpskyf:
- Philip Milano – België 62,33
- Mihart Dudas – Serwië 45.95
- Constand van Rooyen – NWU 45,56
Mans hamergooi:
- Bence Halasz -Hongarye 75,35
- Donat Varga – Hongarye 71,25
- Daniel Raba – Hongarye 71,00
Vroue hamergooi:
- Reka Gyuratz – Hongarye 67,50
- Beatrice Nedgerge – Noorweë 67,26
- Cintia Gergetics – Hongarye 61,48





