SportSport
Potch se bergfietsryers voer steeds die botoon
Danielle Strydom en Ryan Conradie van Gimmies het weer eens Potchefstroom se bergfietsry gehalte bewys met eerste plekke tydens die SA Cup XCO #4 wat in Port Elizabeth plaasgevind het. Strydom was eerste in die junior damesafdeling, terwyl Ryan eerste en Brendan van Eeden (Gimmies) vierde in die jeugafdeling geëindig het. Kristen “Nooi” Louw van …

Danielle Strydom en Ryan Conradie van Gimmies het weer eens Potchefstroom se bergfietsry gehalte bewys met eerste plekke tydens die SA Cup XCO #4 wat in Port Elizabeth plaasgevind het. Strydom was eerste in die junior damesafdeling, terwyl Ryan eerste en Brendan van Eeden (Gimmies) vierde in die jeugafdeling geëindig het. Kristen “Nooi” Louw van Volkies (links) het tweede in die junior damesafdeling geëindig en dit net na haar ernstige val van drie weke gelede.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



