Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het ‘n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte Super 12-kompetisie en die Noordwesliga gewen. Dié span speel hierdie naweek op Stellenbosch teen die beste Suid-Afrikaanse spanne landwyd.
Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het 'n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte
Super 12-kompetisie en die Noordwesliga gewen.
Dié span speel hierdie naweek op Stellenbosch teen die beste Suid-Afrikaanse spanne landwyd.
Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het ‘n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte
Super 12-kompetisie en die Noordwesliga gewen.
Dié span speel hierdie naweek op Stellenbosch teen die beste Suid-Afrikaanse spanne landwyd.
Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het ‘n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte Super 12-kompetisie en die Noordwesliga gewen. Dié span speel hierdie naweek op Stellenbosch teen die beste Suid-Afrikaanse spanne landwyd.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.