SportSport

Mielieboer wen IPS

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub gehou. *Op 14 September het die Buiteklub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Cas Bakkes met 39 punte, 2e – Albert Britz met 38 punte en 3e – Riaan Swart met 37 punte. *Op Vrydag 16 September het HTS hul fondsinsameling gehou. …

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub gehou.

*Op 14 September het die Buiteklub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Cas Bakkes met 39 punte, 2e – Albert Britz met 38 punte en

3e – Riaan Swart met 37 punte.

*Op Vrydag 16 September het HTS hul fondsinsameling gehou. Die formaat was ‘n beterbal scramble drive en die wenners was: 1e – Johan Botha en Vis Schoeman met 52 punte, 2e – Charl Froneman en Johan Coetzee met 50 punte en 3e – Anton van Rooyen en Jaco van Rooyen met 49 punte

*Op Saterdag 17 September het The Broken Pot die IPS kompetisie geborg.

Die wenners was 1e – Jan Viljoen met 39 punte, 2e – Anjo Nel met 38 punte en 3e – Bartho van der Merwe met 37 punte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button