SportSport

Buiteklub weer aan die kook dié week

Dit was ‘n lekker besige week by die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan, met vier kompetisies wat plaasgevind het. *Woensdag 2 November se IPS-kompetisie is weens swaar weer gekanselleer *Donderdag 3 November het die dames van die klub hulle maandelikse Medal-kompetisie aangebied. Die kompetisie is deur Brocor geborg. Die wenners was: Louisa Grimbeek – B-NETT Loraine …

Dit was ‘n lekker besige week by die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan, met vier kompetisies wat plaasgevind het.

*Woensdag 2 November se IPS-kompetisie is weens swaar weer gekanselleer

*Donderdag 3 November het die dames van die klub hulle maandelikse Medal-kompetisie aangebied.

Die kompetisie is deur Brocor geborg.

Die wenners was:

Louisa Grimbeek – B-NETT

Loraine Liebenberg – Tweede nett

Lynn Schoeman – Beste Gross

*Op Vrydag 4 November het die NG Kerk Mooirivier-gemeente hulle fondsinsamelingsdag by die klub aangebied.

Die wenner van die NG Kerk Mooirivier se gholfdag , SP Campher (regs) saam met Ds Albert Horn en Wilma Esterhuizen.
Die wenner van die NG Kerk Mooirivier se gholfdag , SP Campher (regs) saam met Ds Albert Horn en Wilma Esterhuizen.

Die formaat was ‘n IPS en die wenners was:

1ste – SP Campher met 40 punte

2de – Danie Nagel met 39 punte

3de – Jean Combrinck met 39 punte

*Die maandelikse Medal-kompetisie op Saterdag 5 November is deur die Wimpy Potchefstroom geborg.

Jack Olivier en Lemmer Vermooten
Jack Olivier en Lemmer Vermooten

Die wenners was:

A-afdeling – Lemmer Vermooten met ‘n netto telling van 66

B-afdeling – Jack Olivier met ‘n netto telling van 74

C-afdeling – Wietsche Fourie met ‘n netto telling van 77.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button