SportSport
Ritmiese en artistiese gimnaste wys elegante klas
Marlize Venter (goue medalje- vlak 8), Marna van der Schyff (4de, vlak 6) en Chante du Toit (4de, senior-afdeling) van Gimmies het puik presteer by die SA Ritmiese Gimnastiekkampioenskappe. Charlande Swanepoel, Liezel Grobler en Charné Pietersen van Gimmies is vir die NW-Artistiese Gimnastiekspan gekies.
Marlize Venter (goue medalje- vlak 8), Marna van der Schyff (4de, vlak 6) en Chante du Toit (4de, senior-afdeling) van Gimmies het puik presteer by die SA Ritmiese Gimnastiekkampioenskappe.

Charlande Swanepoel, Liezel Grobler en Charné Pietersen van Gimmies is vir die NW-Artistiese Gimnastiekspan gekies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



