SportSport

Burke se goeie vorm gaan voort

*Woensdag 16 Augustus het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied en die uitslae was soos volg: 1e – Ronnie Moseley 40 punte 2e – Hennie Kruger 36 punte 3e – Nick Kalamaras 36 punte *Vrydag 18 Augustus het Ons Hoop Koshuis van Hoër Volkskool hulle fondsinsameling by die klub gehou. Die formaat was Better Ball …

*Woensdag 16 Augustus het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied en die uitslae was soos volg:

1e – Ronnie Moseley 40 punte

2e – Hennie Kruger 36 punte

3e – Nick Kalamaras 36 punte

*Vrydag 18 Augustus het Ons Hoop Koshuis van Hoër Volkskool hulle fondsinsameling by die klub gehou. Die formaat was Better Ball Stableford punte en die wenners was:

1e – Nick Kalamaras en Fanie Campher met 47 punte

2e – Anton Van Rooyen en Christo Peens met 44 punte

3e – Hendrik Truter en Rudi Van Dyk met 43 punte

*Die Saterdag kompetisie op 19 Augustus is deur Klaas Wyma Makelaars geborg en die formaat was IPS. Die wenners was:

1e – Danie Nagel 39 punte

2e – Pieter Grimbeek 39 punte

3e – Elmore De Reuck 39 punte

Die beste Gross is deur Christiaan Burke gewen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button