SportSport
Ferdies se hokkiespelers maak naam op die hokkieveld
Ferdies se dogters hokkiespanne het hul Monsanto liga afgeskop met ‘n hele klompie oortuigende welslae. Die senior dogtershokkiespan wen Bloemhof 9-0, Christiana 4-0 en Orkney 2-0. Die junior dogtershokkiespan staan ook glad nie terug nie en wen Bloemhof 2-0 en Orkney 2-1.
Ferdies se dogters hokkiespanne het hul Monsanto liga afgeskop met ‘n hele klompie oortuigende welslae.
Die senior dogtershokkiespan wen Bloemhof 9-0, Christiana 4-0 en Orkney 2-0. Die junior dogtershokkiespan staan ook glad nie terug nie en wen Bloemhof 2-0 en Orkney 2-1.

Die senior dogtershokkiespan wen Bloemhof 9-0, Christiana 4-0 en Orkney 2-0. Die junior dogtershokkiespan staan ook glad nie terug nie en wen Bloemhof 2-0 en Orkney 2-1.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!