SportSport

Volkies en Gimmies se krieketspanne in goeie vorm

Met Volkies en Gimmies wat mekaar die komende Saterdag, 2 September gaan aanvat kyk ons terug na verlede naweek se uitslae, waar altwee skole puik presteer het: Volkies se krieketuitslae die afgelope week 1e Span vs KHS Volkies 316/10 Louis van Schalkwyk 111 lopies Vincent Viljoen 58 lopies KHS 103/10 Andre Taljaard 5 vir 30 …

Met Volkies en Gimmies wat mekaar die komende Saterdag, 2 September gaan aanvat kyk ons terug na verlede naweek se uitslae, waar altwee skole puik presteer het:

Volkies se krieketuitslae die afgelope week

1e Span vs KHS
Volkies 316/10
Louis van Schalkwyk 111 lopies
Vincent Viljoen 58 lopies
KHS 103/10
Andre Taljaard 5 vir 30
Louis van Schalkwyk 2 vir 30
Le Roux White 2 vir 1
Volkies wen met 213 lopies
O.15A vs KHS
KHS 112/10
Wendel Osuala 3 vir 4
Christopher de Freitas 2 vir 13
Gerhard Visser 2 vir 25
Volkies 113/5
Niel van Vuuren: 34 lopies
Reuben Malan: 24 lopies
Volkies wen met 5 paaltjies
2e Span vs Gimmies
Volkies 250/10
Henrico Zerwick 65 lopies
Andre Steyn 55 lopies
Gimmies 105/10
Jaco Viljoen 4 vir 22
Andre Steyn 3 vir 9
Volkies wen met 145 lopies
O.15B vs Gimmies
Volkies 231/10
Gimmies 154/10
Volkies wen met 77 lopies
Gimmies uitslae van die afgelope naweek:
1ste span vs Lichtenburg
Gimmies wen met 8 paaltjies. Lichtenburg word vir 150 lopies uitgeboul (Ricus Swart neem 4 paaltjies, staan 28 lopies af in die 7 beurte wat hy geboul het). Vernon Charslund slaan 101 onoorwonne lopies van 81 balle.
o.15A Superliga vs Lichtenburg
Gimmies wen met 6 paaltjies. Lichtenburg word vir 126 lopies uitgeboul (Morné Stafford neem 3 paaltjies, staan 10 lopies af in die 3.5 beurte wat hy geboul het). Dylan Niemack teken 46 onoorwonne lopies aan, terwyl Wian Oosthuizen ook 39 onoorwonne lopies aangeteken het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button