SportSport
Gimmies se Sewesrugbyspanne presteer op tuisvelde
Potchefstroom Gimnasium se o.17 en o.15 Sewesspanne was die afgelope naweek by die Gimmies Sewestoernooi op die Mooivallei Sportgronde in uitstekende vorm. Hulle het albei algehele tweede plekke behaal. In skoolverband was Gimmies se o.17’s eerste, aangesien die Luiperdsspan ‘n algehele eerste plek behaal het. Wesvalia se o.15’s het die titel in hulle onderskeie ouderdomme …

Potchefstroom Gimnasium se o.17 en o.15 Sewesspanne was die afgelope naweek by die Gimmies Sewestoernooi op die Mooivallei Sportgronde in uitstekende vorm. Hulle het albei algehele tweede plekke behaal. In skoolverband was Gimmies se o.17’s eerste, aangesien die Luiperdsspan ‘n algehele eerste plek behaal het. Wesvalia se o.15’s het die titel in hulle onderskeie ouderdomme gevat.
Foto’s: Wouter Pienaar en Mario van de Wall
1) Luiperds
2) Gimmies
3) Lichtenburg
4) Fichardt Park
5) KHS
o.15 – Top 5:
1) Wesvalia
2) Gimmies
3) Lichtenburg
4) Fichardt Park
5) Gimmies B

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
















