SportSport

Gholfnuus van die Buiteklub

Die afgelope week was weer besig en die volgende kompetisies is by die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan aangebied. *Op Woensdag 1 November het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Kobus Gerber met 43 punte 2e – Conrad de Swardt met 41 punte 3e – Awie Otte met 41 punte *Op Vrydag …

Die afgelope week was weer besig en die volgende kompetisies is by die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan aangebied.
*Op Woensdag 1 November het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Kobus Gerber met 43 punte
2e – Conrad de Swardt met 41 punte
3e – Awie Otte met 41 punte
*Op Vrydag 3 November het die NG Kerk Mooirivier hulle fondsinsamelingsdag by die Buiteklub aangebied. Die formaat was ‘n betterball points stableford en die uitslag was:
1e – Norman en Kotie Hartzenberg met 51 punte
2e – Louis Schlebush en Pieter Muller met 49 punte.
3e – Neville Windell en Morné Kotze met 48 punte.
*Op Saterdag 4 November is die maandelikse medal-kompetisie, geborg deur Wimpy Potchefstroom, by die klub gehou. Die wenners was:
A – afdeling: Danie Jansen van Vuuren met ‘n netto telling van 67
B – afdeling: André Colangelo met ‘n netto telling van 70
C -afdeling: Chris Heyns met ‘n netto telling van 66.

Sport

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button