SportSport
Buiteklub tennis ontvang groot skenking
Potchefstroom Buiteklub tennis was vanjaar baie bevoorreg om ’n skenking van sowat R48 000 van die National Lotteries Commission (NLC) te ontvang. Hierdie geld is aangewend om baan 2 by die tennisklub te herstel en ‘n nuwe bolaag op te sit. Daar is ook twee nuwe tennisnette aangekoop. Die herstelwerk is gedoen deur Trompie Sportafdeling …
Potchefstroom Buiteklub tennis was vanjaar baie bevoorreg om ’n skenking van sowat R48 000 van die National Lotteries Commission (NLC) te ontvang.
Hierdie geld is aangewend om baan 2 by die tennisklub te herstel en ‘n nuwe bolaag op te sit.
Daar is ook twee nuwe tennisnette aangekoop.
Die herstelwerk is gedoen deur Trompie Sportafdeling van Potchefstroom.
Die klub wil hiermee baie dankie sê aan Lotto wat dit moontlik gemaak het, in besonder Dolf van den Bergh (voorsitter 2014) en Anette Degenaar (sekretaresse 2014) vir hulle betrokkenheid by hierdie skenking.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



