SportSport

Laerskool Bailliepark se skaakspelers maak skool trots by SA’s

Laerskool Bailliepark se top skaakspelers het aan die begin van die jaar as verteenwoordigers van die Dr Kenneth Kaunda, Noordwes-streek aan die Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe deelgeneem. Hulle is Willie van der Heever, Mia Goldschagg, Christiaan van der Heever, Delino de Abreu, Alex Fourie en Danika Herselman. Dié kampioenskappe het vanaf 3 tot 9 Januarie by die …

Laerskool Bailliepark se top skaakspelers het aan die begin van die jaar as verteenwoordigers van die Dr Kenneth Kaunda, Noordwes-streek aan die Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe deelgeneem.
Hulle is Willie van der Heever, Mia Goldschagg, Christiaan van der Heever, Delino de Abreu, Alex Fourie en Danika Herselman.
Dié kampioenskappe het vanaf 3 tot 9 Januarie by die Birchwood Hotel en OR Tambo Konferensiesentrum in Johannesburg plaasgevind.

Laerskool Bailliepark se uitstekende skaakspelers wat hulle streek by die SA kampioenskappe verteenwoordig het. Voor van links is Christiaan van der Heever, Mia Goldschagg, Delino de Abreu, Willie van der Heever en Alex Fourie. Agter is Danika Herselman.
Laerskool Bailliepark se uitstekende skaakspelers wat hulle streek by die SA kampioenskappe verteenwoordig het. Voor van links is Christiaan van der Heever, Mia Goldschagg, Delino de Abreu, Willie van der Heever en Alex Fourie. Agter is Danika Herselman. Foto: Wouter Pienaar.

 

Alex Fourie.
Alex Fourie.

Mall

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button