SportSport

Kasteel domineer Eerstejaars netbaltoernooi

Kasteel dameskoshuis het vanjaar die eerstejaars netbaltoernooi domineer. Nie net het hulle oortuigende oorwinnings behaal nie, maar twee van hulle spelers is onderskeidelik as beste doel en verdediger aangewys. Hulle het korte mette gemaak van Karlien 2 in die halfeindstryd waar hulle 12-4 gewen het. In die finaal het Kasteel vir Karlien 1 kaf gedraf om …

Kasteel dameskoshuis het vanjaar die eerstejaars netbaltoernooi domineer.

Nie net het hulle oortuigende oorwinnings behaal nie, maar twee van hulle spelers is onderskeidelik as beste doel en verdediger aangewys.

Hulle het korte mette gemaak van Karlien 2 in die halfeindstryd waar hulle 12-4 gewen het. In die finaal het Kasteel vir Karlien 1 kaf gedraf om uiteindelik as 15-5 as kampioene gekroon te word.

Hulle sterkste kompetisie het in die vorm VMN in kwarteindstryd waar hulle slegs met een punt gewen het.

Spesiale toekennings:

Beste Doel: Bianca van Lellyveld (Kasteel)

Beste speler in die senterbaan: Annique Wolmarans (Heide)

Beste verdediger: Leonie Maree (Kasteel)

Beste Speler: Kaelyn Jansen (Karlien)

Geesbeker: Vergeet My Nie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button