Engelbrecht galop na SA-titels
Sonica Engelbrecht van Gimmies het die afgelope vakansie aan die SA-Jeugdresseerkampioenskappe deelgeneem.Tydens die kampioenskappe het sy sewe 1ste plekke en ‘n 2de plek behaal. Dit sluit vyf SA-titels in, naamlik: •SA Junior Medium Individuele kampioen met haar perd Apollo L •SA Junior Advanced Individuele kampioen. •SA Junior Advanced Freestyle Individuele kampioen. met Peru’s Scen Toa …
Sonica Engelbrecht van Gimmies het die afgelope vakansie aan die SA-Jeugdresseerkampioenskappe deelgeneem.Tydens die kampioenskappe het sy sewe 1ste plekke en ‘n 2de plek behaal. Dit sluit vyf SA-titels in, naamlik:
•SA Junior Medium Individuele kampioen met haar perd Apollo L
•SA Junior Advanced Individuele kampioen.
•SA Junior Advanced Freestyle Individuele kampioen. met Peru’s Scen Toa van Rwo Moons Appaloosa Stud.
•SA Junior Prix St George Individuele kampioen.
•SA Junior Prix St George Freestyle Individuele kampioen met haar perd Umberto.
Sonica is ook as die Junior Advanced en Prix St George victrix ludorum aangewys. Die Medium, Advanced en Prix. St George is die drie hoogste vlakke wat ‘n junior ruiter in Suid-Afrika mag ry.





