SportSport

Koshuiskrieket kook op die Fanie du Toit Sportgronde

Daar was die afgelope naweek weer groot koshuiskrieketaksie met T20 wedstryde wat op die Fanie du Toit Sportgronde plaasgevind het. Caput Manskoshuis het ‘n groot oorwinning teen Thaba-Jah Manskoshuis behaal, terwyl Over-de-Voor Manskoshuis ‘n belangrike wen teen die verdedigende kampioene, Patria Manskoshuis, behaal het. Foto’s: Wouter Pienaar Hier is die uitslae: Excelsior vs Heimat: Excelsior …

Daar was die afgelope naweek weer groot koshuiskrieketaksie met T20 wedstryde wat op die Fanie du Toit Sportgronde plaasgevind het.
Caput Manskoshuis het ‘n groot oorwinning teen Thaba-Jah Manskoshuis behaal, terwyl Over-de-Voor Manskoshuis ‘n belangrike wen teen die verdedigende kampioene, Patria Manskoshuis, behaal het.

Foto’s: Wouter Pienaar

Hier is die uitslae:
Excelsior vs Heimat: Excelsior wen met 62 lopies
Excelsior – 170/5
Heimat – 108 almal uit

Hombré vs Villagers: Villagers wen met 53 lopies.
Villagers – 176/9
Hombré – 123/9

Laureus vs Veritas: Veritas wen met 47 lopies
Veritas – 164/9
Laureus – 117 almal uit

Ratau vs De Wilgers: Ratau wen met 4 paaltjies
De Wilgers – 113/7
Ratau – 114/6

Caput vs Thaba-Jah: Caput wen met 84 lopies.
Caput: 206/8
Thaba Jah: 122/6

Patria vs Over de Voor: Overs wen met 6 paaltjies
Patria: 178/5
Over de Voor: 182/4

 

Mall

POTCH FUELS

PNP

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button