SportSport
Saterdag se Presidentsliga gaan vir groot klubrugby by Potch Dorp sorg
Komende Saterdag, 3 Maart gaan daar weer klubrugby uit die boonste rakke wees, met Potch Dorp Rugbyklub wat die eerste ronde van die Presidentsliga aanbied. Potch Dorp, Klerksdorp Rugbyklub, Vaal Reefs Rugbyklub en Lichtenburg Rugbyklub neem in hierdie liga deel. Die bepalings lyk soos volg: 11:30- Potch Dorp 3 teen Klerksdorp 3 12:55 – Potch …

Komende Saterdag, 3 Maart gaan daar weer klubrugby uit die boonste rakke wees, met Potch Dorp Rugbyklub wat die eerste ronde van die Presidentsliga aanbied. Potch Dorp, Klerksdorp Rugbyklub, Vaal Reefs Rugbyklub en Lichtenburg Rugbyklub neem in hierdie liga deel.
Die bepalings lyk soos volg:
11:30- Potch Dorp 3 teen Klerksdorp 3
12:55 – Potch Dorp Vroue teen Matlosana vroue
14:10 – Potch Dorp 2 teen Klerksdorp 2
15:35 – Lichtenburg 1 teen Vaal Reefs 1
17:05 – Potch Dorp 1 teen Klerksdorp 1


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



