SportSport
Gimmies se rugbyseisoen skop hierdie Saterdag af
Die NWU-Puk reeks skop hierdie naweek af met Gimmies at teen Oosterlig op die Mooivallei Sportgronde gaan kragte meet. Hier is die bepaling vir die wedstryde: A-veld 08:00 – 0.14 A 09:00 – 0.15 A 10:00 – Tweedespan 11:10 – o.16A 12:20 – Eerstespan

Die NWU-Puk reeks skop hierdie naweek af met Gimmies at teen Oosterlig op die Mooivallei Sportgronde gaan kragte meet.
Hier is die bepaling vir die wedstryde:
A-veld
08:00 – 0.14 A
09:00 – 0.15 A
10:00 – Tweedespan
11:10 – o.16A
12:20 – Eerstespan


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



